Download facebook video

E.g. Url: https://www.facebook.com/cnn/videos/10155583907466509/
or ID: 10155583907466509

Tips:Replace Url: The fastest way to download a facebook video.
Replace: https://www.facebook.com/thisisinsider/videos/1582105862096806/
to: https://www.fbodownloader.info/thisisinsider/videos/1582105862096806/

How to copy Facebook Video Url

Right click on video -> Show video URL -> Copy Url
VIA TV
VIA TV
06/30/2017. Facebook

Download facebook video Laaste episode: Kim Wolhuter gee ons 'n laaste kykie in sy daaglikse

Laaste episode: Kim Wolhuter gee ons 'n laaste kykie in sy daaglikse lewe op #Bos. Moenie hierdie episode vanaand 17:30 misloop nie!
Embed Facebook Video
Video Loading ...
Bos | Laaste episode
7 likes - 0 comments

More videos from VIA TV

VIA TV
VIA TV
yesterday at 08:47. Facebook
Skakel vandag om 16:30 in om te sien hoe Jay du Plessis en sy seuns teikenskiet. Jy kan dit ook saam met jou kinders by die huis maak!
Download facebook video Skakel vandag om 16:30 in om te sien hoe Jay du Plessis

Jay en die boys | Teikenskiet

FACEBOOK
VIA TV
VIA TV
yesterday at 06:30. Facebook
#VIAWMJ | Ken jy die Wat-is-in-die-boks-speletjie? Ammiël Smith en sy vriend Jan-Hendrik wys ons hoe dit werk!
Download facebook video VIAWMJ | Ken jy die Wat is in die boks speletjie

#VIAWMJ | Die Wat-is-in-die-boks-speletjie met Ammiël Smith en...

FACEBOOK
Nicola Rossouw
Lynette Oosthuizen
VIA TV
VIA TV
10/20/2017 at 13:34. Facebook
NOG NET VIER DAE: Op 24 Oktober maak Suid-Afrika se eerste Michelinster-sjef Jan Hendrik sy TV-buiging op VIA (DStv-kanaal 147) en Showmax met #JAN, 'n spesiale kos-reeks wat hom van sy spog-restaurant in Nice, Frankryk tot die dorpie Apricale in Italië volg. (Saam met Caesarstone South Africa en SARIE Tydskrif.)
Download facebook video NOG NET VIER DAE: Op 24 Oktober maak Suid Afrika se eerste

JAN | Vanaf 24 Oktober om 19:30 op VIA (DStv-kanaal 147)

FACEBOOK
VIA TV
VIA TV
10/20/2017 at 11:16. Facebook
Vrydag4uur se Alti en Dirk ry dié week nog rond in KwaZulu-Natal. Hulle ry met ’n trapbootjie op ’n meer, speel tennis, eet lekker wafels en besoek twee oulike museums. (Saam met Weg-tydskrif.)
Download facebook video Vrydag4uur se Alti en Dirk ry dié week nog rond in KwaZulu

Vrydag 4 uur | KwaZulu-Natal

FACEBOOK
VIA TV
VIA TV
10/20/2017 at 10:33. Facebook
#VIAWMJ | Ammiël Smith en sy ma is terug! Dié keer wys hulle vir ons hoe vroue fiks kan bly ná menopouse.
Download facebook video VIAWMJ | Ammiël Smith en sy ma is terug Dié keer

#VIAWMJ | Fiksheid ná menopouse (met Ammiël Smith en sy ma)

FACEBOOK
Januschka Rohrer
Rooskam Sebrights
VIA TV
VIA TV
10/20/2017 at 09:48. Facebook
Die 21-jarige student, Marli Crous, is opsoek na ’n storieboekheld. Sal Martin Bester haar drome bewaarheid op Wie’s my liefie? ❤
Download facebook video Die 21 jarige student Marli Crous is opsoek na ’n storieboekheld Sal

Wie's my liefie? | Marli Crous

FACEBOOK
VIA TV
VIA TV
10/20/2017 at 08:13. Facebook
Vanaand braai ons in Boksburg op #KomOnsBraai. Hannes en Ulandi maak steak met sampioensous terwyl Francois en Mellissa Jägermeister-steak voorsit. Ian en Marthie maak steak-carpaccio. Vanaand om 18:00! ♨
Download facebook video Vanaand braai ons in Boksburg op KomOnsBraai Hannes en Ulandi maak steak

Kom ons braai | Boksburg

FACEBOOK
Cecilia Lombard
Tina Hugo
VIA TV
VIA TV
10/20/2017 at 08:05. Facebook
#DieTopHonde se Cobus Meyburgh, Japie Nel en Riekie Erwee wil vir jóú uitdaag om vir #VIAWMJ 'n kort video van jou troeteldier te maak! Skiet die video sommer met jou selfoon, laai dit op sosiale media en stuur die skakel na info@viatv.co.za. As ons van jou video hou, kan jy dalk net R5 000 losslaan!
Download facebook video DieTopHonde se Cobus Meyburgh Japie Nel en Riekie Erwee wil vir

#VIAWMJ se troeteldier-uitdaging met Die top-honde

FACEBOOK