Download facebook video

E.g. Url: https://www.facebook.com/cnn/videos/10155583907466509/
or ID: 10155583907466509

Tips:Replace Url: The fastest way to download a facebook video.
Replace: https://www.facebook.com/thisisinsider/videos/1582105862096806/
to: https://www.fbodownloader.info/thisisinsider/videos/1582105862096806/

How to copy Facebook Video Url

Right click on video -> Show video URL -> Copy Url
VIA TV
VIA TV
03/29/2017. Facebook

Download facebook video Wie sien uit na nog 'n episode van Bobby en Karlien: In

Wie sien uit na nog 'n episode van Bobby en Karlien: In jou skoene? Die week word Bobby Van Jaarsveld en Karlien van Jaarsveld uitgedaag om onderwysers by 'n kleuterskool te wees. ‍‍‍ (Saam met Huisgenoot, Jacaranda 94.2 en Toyota SA.)
Embed Facebook Video
Video Loading ...
Bobby en Karlien: In jou skoene | Pika-Nini Kleuterskool
109 likes - 23 comments

10/23 Top Comments

View all comments on facebook
Shannon Kleynhans
Annelize Gouws
Elsabe Terblanche
Thora Gould
Bianca Steynberg
Alicia Scholtz
Henriette Swart
Natasha Van Schalkwyk
Jasmine Adams
Carina Nel

More videos from VIA TV

VIA TV
VIA TV
yesterday at 08:47. Facebook
Skakel vandag om 16:30 in om te sien hoe Jay du Plessis en sy seuns teikenskiet. Jy kan dit ook saam met jou kinders by die huis maak!
Download facebook video Skakel vandag om 16:30 in om te sien hoe Jay du Plessis

Jay en die boys | Teikenskiet

FACEBOOK
VIA TV
VIA TV
yesterday at 06:30. Facebook
#VIAWMJ | Ken jy die Wat-is-in-die-boks-speletjie? Ammiël Smith en sy vriend Jan-Hendrik wys ons hoe dit werk!
Download facebook video VIAWMJ | Ken jy die Wat is in die boks speletjie

#VIAWMJ | Die Wat-is-in-die-boks-speletjie met Ammiël Smith en...

FACEBOOK
Nicola Rossouw
Lynette Oosthuizen
VIA TV
VIA TV
10/20/2017 at 13:34. Facebook
NOG NET VIER DAE: Op 24 Oktober maak Suid-Afrika se eerste Michelinster-sjef Jan Hendrik sy TV-buiging op VIA (DStv-kanaal 147) en Showmax met #JAN, 'n spesiale kos-reeks wat hom van sy spog-restaurant in Nice, Frankryk tot die dorpie Apricale in Italië volg. (Saam met Caesarstone South Africa en SARIE Tydskrif.)
Download facebook video NOG NET VIER DAE: Op 24 Oktober maak Suid Afrika se eerste

JAN | Vanaf 24 Oktober om 19:30 op VIA (DStv-kanaal 147)

FACEBOOK
VIA TV
VIA TV
10/20/2017 at 11:16. Facebook
Vrydag4uur se Alti en Dirk ry dié week nog rond in KwaZulu-Natal. Hulle ry met ’n trapbootjie op ’n meer, speel tennis, eet lekker wafels en besoek twee oulike museums. (Saam met Weg-tydskrif.)
Download facebook video Vrydag4uur se Alti en Dirk ry dié week nog rond in KwaZulu

Vrydag 4 uur | KwaZulu-Natal

FACEBOOK
VIA TV
VIA TV
10/20/2017 at 10:33. Facebook
#VIAWMJ | Ammiël Smith en sy ma is terug! Dié keer wys hulle vir ons hoe vroue fiks kan bly ná menopouse.
Download facebook video VIAWMJ | Ammiël Smith en sy ma is terug Dié keer

#VIAWMJ | Fiksheid ná menopouse (met Ammiël Smith en sy ma)

FACEBOOK
Januschka Rohrer
Rooskam Sebrights
VIA TV
VIA TV
10/20/2017 at 09:48. Facebook
Die 21-jarige student, Marli Crous, is opsoek na ’n storieboekheld. Sal Martin Bester haar drome bewaarheid op Wie’s my liefie? ❤
Download facebook video Die 21 jarige student Marli Crous is opsoek na ’n storieboekheld Sal

Wie's my liefie? | Marli Crous

FACEBOOK
VIA TV
VIA TV
10/20/2017 at 08:13. Facebook
Vanaand braai ons in Boksburg op #KomOnsBraai. Hannes en Ulandi maak steak met sampioensous terwyl Francois en Mellissa Jägermeister-steak voorsit. Ian en Marthie maak steak-carpaccio. Vanaand om 18:00! ♨
Download facebook video Vanaand braai ons in Boksburg op KomOnsBraai Hannes en Ulandi maak steak

Kom ons braai | Boksburg

FACEBOOK
Cecilia Lombard
Tina Hugo
VIA TV
VIA TV
10/20/2017 at 08:05. Facebook
#DieTopHonde se Cobus Meyburgh, Japie Nel en Riekie Erwee wil vir jóú uitdaag om vir #VIAWMJ 'n kort video van jou troeteldier te maak! Skiet die video sommer met jou selfoon, laai dit op sosiale media en stuur die skakel na info@viatv.co.za. As ons van jou video hou, kan jy dalk net R5 000 losslaan!
Download facebook video DieTopHonde se Cobus Meyburgh Japie Nel en Riekie Erwee wil vir

#VIAWMJ se troeteldier-uitdaging met Die top-honde

FACEBOOK