Download facebook video

E.g. Url: https://www.facebook.com/cnn/videos/10155583907466509/
or ID: 10155583907466509

Tips: Replace Url: The fastest way to download a facebook video.
Replace: https://www.facebook.com/thisisinsider/videos/1582105862096806/
to: https://www.fbodownloader.info/thisisinsider/videos/1582105862096806/

How to copy Facebook Video Url

Right click on video -> Show video URL -> Copy Url
Weg-tydskrif
Weg-tydskrif
08/17/2017 at 12:55. Facebook
Kyk hoe sneeu dit! Daniël Rossouw (@dmrossouw) het ook die video gestuur van sneeu wat val in Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap. Stuur jou foto's of video's na digitaal@weg.co.za, of deel dit met ons op Instagram deur die hutsmerk #menseselense by te voeg.
Download facebook video Kyk hoe sneeu dit Daniël Rossouw dmrossouw het ook die video gestuur

Sneeu in die Oos-Kaap

FACEBOOK
Engelbrecht De Kock Heila
Joan Du Toit
Weg-tydskrif
Weg-tydskrif
08/17/2017 at 07:00. Facebook
Dié week op Vrydag 4 uur: Alti, Dirk en Frik hou makietie in die suide van Mosambiek by die STRAB-musiekfees in Ponta Malongane, en sien elke dag hulle gunsteling-kunstenaars optree. Skakel Vrydag 5:30nm in op VIA (DStv-kanaal 147) vir ’n splinternuwe episode.
Download facebook video Dié week op Vrydag 4 uur: Alti Dirk en Frik hou makietie

Vrydag 4 uur: Episode 7

FACEBOOK
Weg-tydskrif
Weg-tydskrif
08/16/2017 at 16:41. Facebook
Daar is skaars 800 berggorillas oor in die wêreld en, omdat hulle nie kan aanpas in dieretuine nie, is die enigste plek waar jy hulle kan sien in die bergwoude van Uganda, Rwanda en die Demokratiese Republiek van die Kongo. Toast Coetzer het hulle gaan besoek in die Kongo se Virunga- nasionale park.
Download facebook video Daar is skaars 800 berggorillas oor in die wêreld en omdat hulle
FACEBOOK
Ronél Brand
Marianne Barnard